BOKKA, BOKKA

BOKKA, BOKKA

Vanaand gaan ons die strate van Pretoria, plat ry

Ons gaan DAANS
Ons gaan LAG
Ons gaan lekker VRY

LAAT ROL DIE KATROL, BOKKA
EK EN JY

Jy’s van die Ooste, ek van die ander kant van die
Railway.

VANAAND,GAAN DIT NIE SAAK MAAK,BOKKA
Dis ek en jy

Ons het nie ‘n GPS. Ek of jy, maar ons gaan ry, na wie weet waar
Maybe na die Ooste of dalk die ander kant van die Railway

LAAT ROL DIE KATROL, BOKKA
EK en JY.

Vanaand gaan ons DAANS
Ons gaan LAG en
lekker VRY

LAAT ROL DIE KATROL, BOKKA
EK en JY

Vanaand maak dit nie saak, wies van die ooste, of van die ander kant van die railway

EK of JY.

BOKKA, BOKKA,Ons gaan PTown se strate, sonder ‘n GPS, plat ry

LAAT ROL DIE KATROL, BOKKA.

EK en JY

 


 

BACK   NEXT

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved